Showing posts with label meaningful life. Show all posts
Showing posts with label meaningful life. Show all posts

Thursday, April 14, 2016

Our 2016 adventure

Welcome back to our 2016 adventure!

 


I have taken a kind of detour with ‘interesting times’ as the ancient Chinese quote goes. I was hospitalised and had an operation and the opportunity to see what is really important in life. Surrounded and supported by loving friends and family it became quite clear. Mindfulness and relationships! Especially those with the people you connect to around you in the moment.

The journey of our 2016 adventure is on how to break our habits. Let us change certainty into curiosity and stop operating on autopilot!

You may join us today by submitting your email address to receive my posts via email if you have not done so already!

This month our experiments are concerned with the wonder of the other.




There are many reasons why you would want to ‘wake up’ in your relationships. Feel free to share any of the comments about your journey by clicking on ‘No comments:’ below or by sending me an email.

Let us change certainty into curiosity, knowing into asking and accusations into questions. Let us stop telling and start listening and trade our biting words for biting our tongues.

You might think you have certainty about who your partner is or who your parent or who your child is. And you may be absolutely certain why they are doing or not doing what they do, like for instance, “(Name) is disorganised and irresponsible (by, for example, not studying)” or “He/She doesn’t care about me”.

Gewoonlik, dink ons die woorde: “Dit voel of ek nie meer deurkom na jou toe nie” beteken die einde van die verhouding. Maar wat as dit beteken dat die verhouding dan uiteindelik kan begin?


Dis juis wanneer ek uitreik na ander in plaas daarvan om op myself fokus wat dinge vlotter verloop. Wanneer ek dit byvoorbeeld my doelstelling maak om die verhoudings met my spesifieke naaste te verbeter (en dit beteken neutraal luister sonder oordeel!).


Bowendien is daar ’n heelal opgesluit binne die persoon wat ek liefhet.  Op die meeste, ken ek die klein stukkie wat ek ‘bewoon’, maar daar is nog lande, oseane, hemele en uitspansels wat ek nie ontgin het nie. 

Daar is misterie binne elkeen waarmee ek saamlewe!

Hulle is dinamies, groeiend, ontwikkelend en daarom kan die dinge waaroor ek so seker is, verander.
Of dit kan ook wees dat dit waarvan ek oortuig is, ’n projeksie is van my eie vrese, onsekerhede, vertwyfeling of eensaamheid...


I provide you with the new activities for the following weeks:


• WEEK ONE
, rather than jumping out of bed I want to pause long enough for 3 whole breaths to pass naturally (It will only take a few seconds, but it will set the tone for the day ahead).

• WEEK TWO I want to listen and really hear what my loved one is saying – I mirror back to him/her to check what has been said and that I understand.

• WEEK THREE I want to keep communication open by validating what has been said – that there is logic to what he/she has said and that it makes sense.


• WEEK FOUR I want to have
better dialogue by expressing compassion - by putting myself in the others’ shoes and seeing it through their perspective to have empathy. 

This blog post is dedicated to all those who make my life more wonderful – thank you for your love and support especially in a challenging time!



***  *** ***

My services include the Complete Study Course

The 
Complete Study Course is provided to students at school or university level. We follow a Mindfulness Approach – learning how to study, and we form good habits.

The Course is meant to give you or your children 
practical insight on how to learn more effectively and with less frustration (like beating procrastination). The lessons in this course can help in learning many different subjects and skills. Whether you love language or math, music or physics or history, you will have a lot of fun, and learn a LOT about how to study!

Contact Details

Lucia Brand
082 782 4747
luciabrand@cybersmart.co.za

Monday, September 14, 2015

Motivering - Waarom doen jy dit?

What motivates you to learn or overcome difficult circumstances?


The fact that you have to compete with others and the fear of missing out or falling out can be a negative motivation. Your ego is the one trying to protect you by playing games on a ladder of some sort or hierarchy – but with closer inspection, you find that this ladder leads nowhere! Realising this, you not only meet the other person(s) as fellow human beings, but also want to make a difference in the world – fulfillment results from having meaning!

You become aware of a different kind of ladder (or stepping stones). A ladder that leads from here to there! It is your soul that has to decide where you want to be instead of where you are at this point.  With every right choice you make, you move closer to achieving your goal.


Wat is die verskil tussen die leer wat jou êrens bring en die leer wat jou nêrens bring nie?


Adolessensie kan rof wees... Fisies kry jy aknee en ’n nuwe lyf waarmee jy tuis moet raak.

Jy het geen beheer oor jou lewe nie. Emosioneel, is jy miskien onseker oor waar jy hoort. As jy met jouself eerlik is, moet jy nog agterkom hoekom jy op hierdie planeet is.

Elkeen probeer sin maak van die verwarring en vind stabiliteit by die ego. Jou ego is jou (ambisieuse) beskermer of innerlike bodyguard. Omtrent almal gebruik hierdie kortpad om hulself die gevoel van kontrole te gee. Dit laat jou meer in beheer voel as jy 'n hiërargie skep!

Wat sien jou ego?


Jou ego sien die lewe as beter, hoe hoër jy op die leer is! Alles is ’n kompetisie. Vrae ontstaan wanneer jy tussen ander is soos, “Is hy/sy laer of hoër as ek, op die leer?” En die ‘oorlog-voering’ om op te beweeg en verby te beweeg, begin...

Maar is daar regtig iets om na op te beweeg?

As jy jou siel kan laat praat, sal dit 'n ander storie wees!

Met jou siel aan die woord, kan jy jammer sê vir die keer wat jy gedink het iemand is beter as jy (toe jy opgetree het asof jy beter was as hy/sy).  Of jy kan jammer sê toe jy iemand op die leer gesit het om teen mee te ding! Of dat jy ’n ander onder jou op die leer gesit het en gemaak het asof jy wen... Of jammer voel dat jou speletjies jou bietjie minder werd gemaak het en verhoed het om ander as normale medemens te behandel (soos die mens wat jy is).

(As ouers is ons ook almal in dieselfde boot: elkeen van ons hanteer spanning soos lenings terug te betaal, kinders op te voed en/of te werk, stukkende swembadpompe ens. Maar soms voel dit asof jy die enigste een is by wie daar chaos heers!).

Is growing up really moving up? Of gaan volwassenheid nie meer oor die bewustheid dat ons saam in hierdie ding is nie? Growing up is rather moving towards one another. My ego word dan vervang met my siel wat sê, “Dis goed om jou (regtig) te sien!”of “Dis goed om jou vir die eerste keer te sien!”.




Die leer wat loop van hier tot daar waar ek wil kom.


Selfontwikkeling kan gebeur as daar ’n doelwit is - ’n rigting wat sin gee aan jou lewe. Daar is ’n goeie spanning tussen ‘hoe ek nou is’ en ‘hoe ek kan wees’. Dit help jou om te kan uitstyg bo enige moeilike situasie en jou besluite positief te beïnvloed.

Ons is mens deur ander mense. Om in die wêreld betekens te bring kan tot selfvervulling lei.  Dit voel bowendien lekker om ’n verskil te maak in iemand anders se lewe.

Elkeen besluit self waarheen sy/haar leer loop (van waar ek nou is tot daar waar ek wil kom), sodat hy/sy verantwoordelikheid daarvoor neem.

As jy byvoorbeeld moet studeer, bepaal jy self hoe jy gaan optree, nl. gee jy in of oorwin jy daardie oomblik van huiwering. Selfgesentreerdheid word vertroetel en versterk as ek verskonings maak vir die werk wat gedoen moet word.




Vir professionele individuele advies en 'n volledige studiekursus kontak my by 082 782 4747.
Lucia Brand (M Ed - Opv Slk)
Soek asb die dienste van  ʼn berader, indien nodig, wat die nodige toegewyde ure neem om meer bekend te word met jou spesifieke situasie. Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir nadelige gevolge a.g.v. jou interaksie met hierdie blog nie.


Thursday, June 18, 2015

Vir ouers, studente en leerders: Vriendskap wat ʼn verskil maak


Vriendskap wat ʼn verskil maak



Die krag van ongeërgdheid

Sulke momente drup-drup in jou en my lewe in. 

Momente soos die seun wat iets wil vertel, maar sy pa se dag was te lank... of die ma wat op alles “...jaa...“ antwoord, maar weer verder aan haar toestel aandag-gee. Die tekort aan belangstelling laat ons harte ʼn bietjie ‘goedkoper’word, sonder dat ons dit agterkom totdat jy op ʼn dag vinnig en diep besluit dat jou hart goedkoop is...

Die teenoorgestelde van ongeërgdheid is nie belangstelling nie, maar geloof. Die feit dat iemand dink jy kán (om iemand te hê wat in jou glo), maak iets in jou wakker en jy word bewus van die ongemak van die drup-drup van ongeërgdheid. Jy begin dink dat jou hart dalk nie goedkoop is nie, maar waardevol!

Vriendskap maak iets in jou los; maak ʼn spasie oop en laat jou toe om jouself te wees en om makliker asem te haal.

Die krag van vriendskap

Om te GLO in iemand klink so-iets: “Ek dink jy en jou storie maak saak. Dit lei alles êrens heen en ek wil deel wees daarvan. Ek wil daar wees waar jy jou doel uitleef want dit gaan briljant wees".  

So ʼn vriend balanseer weer die bogenoemde ongemakke uit om jou weer ʼn kans te gee om waardevol te voel. Saam kan ʼn mens deur moeilike tye gaan en ʼn beter manier vind.




Friday, June 7, 2013

Ouers: Maak die lewe meer wonderlik

Beste speletjie: Maak die lewe meer wonderlik (vir jou en jou kind!)

The best game we as parents must learn to play is to listen and not to talk, talk, talk!

Het jy geweet? As jy meer as 40 woorde aaneen met jou kind praat ... word jy waarskynlik nie gehoor nie? (En dit geld ook by die kantoor! Kan jy onthou hoe jy self so 'n prater wil onderbreek of net bloot ophou luister?)

In plaas van praat, kan jy luister. Indien jy werklik met iemand wil kontak maak, is die weg deur empaties luister; deur sy/haar gevoel en behoefte "hoor" (asook 'track hou' van jou eie emosie en "tekort").

Onthou, wanneer jy luister:
Geen sss: suggesties (Vra of hy/sy jou voorstel wil hoor of net dat jy luister.)
                simpatie (Anders as empatie, is dit maar net 'n projeksie van jou eie pyn.)
                storie - 'n erger ene (Wil jy daar wees vir die ander of self-gefokus?)



Counseling Professor David Ausperger,
“Being listened to is so close to being loved, that most people don’t know the difference.”