Showing posts with label skool is uitdaging. Show all posts
Showing posts with label skool is uitdaging. Show all posts

Wednesday, June 27, 2012

Motivering:


Motivering



















Jou uitdaging is om skool weer interessant te maak... maar hoe?

Deur vrae te vra. Nuuskierigheid om agter die kap van die byl te kom is een van die geheime van sukses. Hoe meer jy weet, hoe meer sien jy wat jy nog kan leer.


Geinspireerdheid is die gevolg! Jy word dus van binne gemotiveer om te leer.

Dis 'n wonderlike lewe wat boei en betower!