Beste speletjie: Maak die lewe meer wonderlik (vir jou en jou kind!)
The best game we as parents must learn to play is to listen and not to talk, talk, talk!
Het jy geweet? As jy meer as 40 woorde aaneen met jou kind praat ... word jy waarskynlik nie gehoor nie? (En dit geld ook by die kantoor! Kan jy onthou hoe jy self so 'n prater wil onderbreek of net bloot ophou luister?)
In plaas van praat, kan jy luister. Indien jy werklik met iemand wil kontak maak, is die weg deur empaties luister; deur sy/haar gevoel en behoefte "hoor" (asook 'track hou' van jou eie emosie en "tekort").
Onthou, wanneer jy luister:
Geen sss: suggesties (Vra of hy/sy jou voorstel wil hoor of net dat jy luister.)
simpatie (Anders as empatie, is dit maar net 'n projeksie van jou eie pyn.)
storie - 'n erger ene (Wil jy daar wees vir die ander of self-gefokus?)
simpatie (Anders as empatie, is dit maar net 'n projeksie van jou eie pyn.)
storie - 'n erger ene (Wil jy daar wees vir die ander of self-gefokus?)
Counseling Professor David Ausperger,
“Being listened to is so close to being loved, that most people don’t know the difference.”
No comments:
Post a Comment