Tuesday, May 21, 2013

’n Benadering van bewuswording (mindfulness)

Die "Was-die–skottelgoed-benadering"

“Allowing in, the sanctity of simplicity”

Dit noodsaaklik dat jy, met ope arms, aanvaar wat nou aan die gang is.

Volg ’n benadering waarin jy bewus word van watse eenvoudige takie nou aandag verg en doen nét dit (tot die beste van jou vermoë).

Kom ons noem dit die “Was-die–skottelgoed-benadering”?!

Deur op nét 1 ding op ’n slag te konsentreer en dit te geniet, skep jy vir jouself meer grasie.
Dis moontlik om take sonder inspanning te doen en dis van toepassing op 1 tema van die vak wat jy nou studeer.

Dit is makliker om te werk en te lewe.


En so sien mens ook die wonderwerk van die lewe!

No comments:

Post a Comment