Waarom stel ek beweging voor as meditasie?
Dit is 'n uitnodiging om te dans asof niemand kyk nie!
Ons het nie 'n nuwe idee nodig om te verander nie, net 'n nuwe ervaring. Só 'n ervaring het die krag om alles te omvorm.
Om die oomblik groter te maak en ons tempo te verminder, gee aan ons die kans om oop te maak vir die ongeëkploreerde moontlikhede in ons.
Op die lewensreis waarop ons almal is, van (in die geheim) te glo ons is nie goed genoeg nie tot die absolute wete (sonder 'n tikkie onsekerheid) dat ons wel saak maak.
Dis 'n uitnodiging om af te klim van ons 'troon' af en weg te beweeg van ons mure af en onsself beskikbaar te maak vir kontak, want onder die voorgee en beskerming is daar 'n wonderwerk - jý, unieke mens!
Met bewustheid kan die kwaliteit van ons verhoudinge verbeter, ons eie sin en betekenis blom en ons vredevolheid floreer.
Dit gaan oor die tuisvoel in elke moment van ons bestaan, in ons liefhê, in ons lewe – die totaliteit daarvan.
About Nia
Nia uses systemic movement, involving the entire body with grounded moves from the martial arts, the dance arts and body integration therapies.
It’s a workout that is fun yet efficient, providing cardiovascular conditioning while inducing the feel-good sensations of movement that bring with it transformation on many levels.
Whole-being fitness begins with heightened awareness – of body, heart and mind. To achieve this, you need to turn off the automatic pilot that so often governs your movements and thoughts.
Happy new year in Advance !
ReplyDeleteMy new email address is completestudycourse@gmail.com
ReplyDelete