Showing posts with label leertegnieke. Show all posts
Showing posts with label leertegnieke. Show all posts

Friday, January 23, 2015

Waaruit bestaan die Volledige Studiekursus?

Die Volledige Studiekursus

Die Volledige Studiekursus rus jou kind(ers) toe om met praktiese insig ‘dieper’ te leer en met minder frustrasie. Die lesse in hierdie kursus help hulle om in verskillende vakke en vaardighede te leer. Hulle gaan pret hĂȘ, of hulle nou lief is vir Tale of Wiskunde, Musiek of Fisika of Geskiedenis. En BAIE leer hoe om te leer!
Die kursus bestaan normaalweg uit ses 50 minute-sessies oor 6 weke.

Die volgende tema’s word behandel en dienste wat word gelewer word, sluit in:

Doelstellings;
Beter begrip oor die werking van die brein soos gefokusde- en rusmodus;
Werkgeheue en langtermyngeheue en ‘chunking’; 
Studiemetodes en geheuetegnieke;
Intelligensie-profiel evaluasie om ‘informasie te bou’ d.m.v. hul EIE sterk punte;
Beplanning;
Tydsbenutting (Hoe om ’n einde te maak aan tydmors);
Aandagafleibaarheid;
Streshantering, bewuswording;
Gedagte-werk en ontspanningsoefeninge;
Asook hantering van die toets self

Lucia Brand bied studieberading aan wat mense se unieke intelligensieprofiele in ag neem.

Elzette Steenkamp het met haar gesels:
Studieberading: Oefentekkies vir jou brein!

http://www.litnet.co.za/Article/oefentekkies-vir-jou-brein-elzette-steenkamp-gesels-met-lucia-brand

Vriendelike groete,

Lucia Brand

082 782 4747

 (luciabrand@cybersmart.co.za)