Self-saboetasie
Kom jy agter jy staan in jou eie pad?
"Hoekom moet ek leer?"
Sodat jy nie werkloos is nie!
- Ja, daar is 'n denkbeeldige geweer teen jou kop:
WERK!
"Maar my tyd is té min..."
NEE, maak 'n koue keuse: "Ek gaan Wiskunde doen i.p.v. games (of vul jou eie aktiwiteit in) speel."
- Iets moet 'doodgaan', sodat iets anders kan lewe!"Eendag gaan ek - magically - 'n professionele persoon wees"...
Nie as jy Crossy Road vir 5 ure per dag speel nie...
- Nee, dit wat jy oefen, gaan jy verbeter...
***
Wees in die proses - nie die eind-produk nie!
bv. "Ek gaan twee 25 min-sessies Algebra Wiskunde doen
- Vandag!
***
Lieg jy vir jouself oor wat jy wil hê?
Onderskei tussen die breë skouers van Arnold Schwarzenegger/wêreldvrede (waaroor jy geen beheer het nie)
en iets wat jy 100% kan najaag soos fiksheid/vrede in jou eie verhoudinge.
GO FOR IT!
No comments:
Post a Comment